Fotografie

Verkleurmannetjie fotos

Hierdie is 'n versameling van fotos van die Kaapse dwergverkleurmannetjies in my tuin wat ek geneem het. Vrye gebruik van die fotos word toegestaan. Kliek op die duimnael vir 'n groter foto.