Genea Aflaai

Die nuutse weergawe van Genea kan hier afgelaai word. Daar is tans nie 'n installasie program vir Genea beskikbaar nie. Sien die installasie instruksies.

 

Handleiding

Genea-2.1.0

 

Program

Die nuutste weergawe is 2.1.4.

Windows weergawe

Sqlite3.dll

Windows (32 bis)

 

Installasie

Windows installasie

Skep 'n gids waarin die program geplaas kan word. Laai die Genea program en Sqlite3 DLL af in die gids. Loop die Genea program vanuit die gids.