Linux Installasies


Linux - Installasie van Sahara Skandeerder

Die skandeerder is 'n Mustek Bearpaw 1200 CU Plus platbed skandeer.

 

  1. Verkry die ps1dfw.usb "firmware" lêer vanaf die skandeerder se installasie CD.
  2. Skep die gids /usr/share/sane/gt68xx en kopieer die ps1dfw.usb soontoe.
  3. Daarna behoort die skandeerder te werk.