Linux - Installasies

Hierdie is 'n lys van hoe om sekere dinge op Linux te installeer wat ek vir myself geskep het. Ek het al dikwels gevind dat ek met sommige goed 'n hele tyd sukkel om 'n sekere ding te installeer en dan dit uiteindelik regkry. Maar dan breek die hardeskyf en daar moet weer van vooraf gesukkel word om die wiel weer uit te vind omdat die vorige proses nie gedokumenteer was nie. Hierdie lys is om dit te verhoed. Hopelik sal dit vir andere ook van waarde wees.

 

Installasie van Samsung CLP-315 drukker

Installasie van Sahara skandeerder