LCAO - La Colline Astronomiese Observatorium
Tuis
Astronomie
Elektronika
Fotografie
Genealogie
Linux
Weer
Werkswinkel
Kontak
English
Linux Installasies
Linux - Installasie van Samsung CLP-315 drukker
Laai die "Unified Printer Driver" af vanaf Samsung se webwerf.
Ontpak die drywer leer.
Loop die install.sh installasie skrip in cdroot/Linux
Daarna behoort die drukker sigbaar te wees.