Sneeuval
Stellenbosch
Hierdie bladsy dokumenteer die sneeuval in die omgewing van Stellenbosch sedert 28 Augustus 2005.
| 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 |
Paarl
|
|
In 1914 het dit so swaar in die Paarl gesneeu dat die sneeu in die strate gelĂȘ het soos die foto links van 24 Augustus 1914 toon. Kliek op die duimnael vir 'n groter foto. |